top of page

VERGELYKING TUSSEN ANTICHRIS KANDIDATE

Daar is menigte wilde spekulasies vandag oor wie die hoof Bybelse antichris is. Hier gaan ons fokus op drie hoof kandidate wat die meerderheid van mense glo die hoof Bybelse antichris kan wees. Die Rooms-Katolieke Pousdom, Islam en 'n enkele leier (soos die President van Amerika of 'n leier van een van die lande in die Midde Ooste).

Hieronder is 'n uitleg van Bybelse feite rakende die antichris. Elk van die drie kandidate word teen elke feit vergelyk. God het ons genoegsame inligting gegee rakende die hoof antichris sodat ons sonder twyfel die ware een kan uitken en die misleiding kan vermy.

KLIK op die onderstaande prent en volg die navigasie pyl na regs om deur hierdie studie te lees.

Jy kan ook die studie aflaai deur op die PDF skakel te klik.

bottom of page