top of page

Die Geheime Wegraping, Ernie Rex

Waarskynlik die mees algemene siening oor die wederkoms is dat dit die vorm van ‘n geheime wegraping aanneem. Volgens hierdie leer kom Jesus soos ‘n dief in die nag, voordat die Antichris op die toneel verskyn vir ‘n tydperk van sewe jaar, en neem die gelowiges saam met Hom terwyl die ongelowiges agter gelaat word om deur die verdrukking en groot verdrukking te gaan. Is hierdie siening Bybels verantwoordbaar?

bottom of page