top of page

DIE 10 GEBOOIE (DIE MORELE WET VAN GOD) -

 

Mattheus 5:18-19

"Want voorwaar Ek sê vir julle, voordat die hemel en die aarde verbygaan, sal nie een jota of een titteltjie van die wet ooit verbygaan totdat alles gebeur het nie. Elkeen dus wat een van die minste van hierdie gebooie breek en die mense só leer, sal die minste genoem word in die koninkryk van die hemele; maar elkeen wat dit doen en leer, hy sal groot genoem word in die koninkryk van die hemele.."

 

Hier volg twee stelle kommentaar rondom die belangrikheid van elk van God se morele wette (God se riglyne tot 'n gelukkige lewe vir die individu en die samelewing.) Werk deur elk van hierdie videos en wees verlig en geseënd!

1. "Life, Hope & Truth" se leering rondom die 10 Gebooie -

bottom of page