top of page

(Engelse reeks) Darkness Before Dawn - Prof Walter Veith
Will Church Unity Be the Death of Protestantism?

 

In 2017 het die Christen wêreld die 500ste herdenking van die Protestantse Hervorming gevier. Maar wat het hulle werklik gevier? 'n God gesentreerde, geestelike invloedryke beweging wat steeds vandag lewendig en kragtig is? Of die dood van daardie beweging?

Die Hervorming het Bybel waarhede herstel wat begrawe was in ritualisme en foute van die Katolieke kerk. As gevolg van die Hervorming is die Bybel vrylik aan die nasies gegee in hul eie taal. Hierdie rampspoedige veranderinge het skokgolwe deur die wêreld gestuur. Eers gelei deur 'n handjievol brawe Hervormers binne die Katolieke kerk het hierdie beweging 'n lewe van sy eie aangeneem soos mense die Skrif geïnternaliseer het en die lesse daarin begin uitleef het. Menigte het hul lewens gegee in verdediging van die waarhede wat hul ontdek het. Gelei deur die Gees van God, vir 'n tydperk, was die Hervorming onstuitbaar.

Dit alles het verander. Is die Hervorming verby? Het sy lesse irrelevant vir ons geword? Wat het gebeur in die laaste 500 jaar wat veroorsaak het dat die Hervorming tot stilstand gekom en dood gegaan het? Leer hoekom 'n duidelike verstaan van die kwessies wat tydens die Hervorming hanteer is lewensbelangrik is vir ons redding vandag.

Amazing Discoveries bied aan Darkness Before Dawn, 'n reeks van 5 studies deur Professor Walter J. Veith oor die kompromieë wat Protestantse kerke maak vir die onthalwe van kerk eenheid.

bottom of page