top of page

COVID: Dwang en Gewete Simposium -

 

Die COVID: Dwang en Gewete Simposium is 'n poging om 'n Christelike dialoog te voer oor sommige van die mees uitdagendste kwessies van ons dag. Gedurende hierdie simposium is elke moontlike poging gemaak om 'n kultuur van respek en eerlikheid te koester terwyl die waarheid ondersoek is aangaande hierdie onderwerp.

Wetenskaplike vooruitgang is 'n reis van ontdekking wat dialoog aanmoedig, en dit vereis 'n oop en eerlike evaluering van beskikbare data. Dit is 'n nimmereindigende proses van leer, wat gekoester word in 'n ongesensorde omgewing, waar gister se hipoteses krities geëvalueer word teen vandag se bewyse. As sulks, is hierdie nie 'n anti-inenting of 'n pro-inenting gebeurtenis nie. Dit is eerder 'n oproep tot die volle betrokkenheid van die menslike kapasiteit om besluite te kan maak, in 'n poging om vryheid van gewete te beskerm, vryheid van spraak, en vryheid om die waarheid te ontdek in 'n verantwoordelike, geloofsgegronde gemeenskap.

 

Bron en ppt aanbiedings: https://villagesda.org/covid19/

 

bottom of page