top of page

Reeks: God's Final Call

Aanbieder: Mark Woodman

Daar is 'n oorlog aan die gang waarvan min weet, 'n oorlog van misleiding wat vinnig sy finale fase nader en ons almal sal betrek en tot gevolg kan hê dat miljarde lewens verlore gaan. GOD se FINALE OPROEP vertel van 'n waarskuwing wat deur wyle Pous Johannes Paulus II gerig is aan Amerikaners - 'n waarskuwing wat dwaas sal wees om te ignoreer. Die aanbieder plaas eenvoudig die feite op die tafel en verduidelik wat volgens profesie aan die gebeur is, wat baie van die misleidende 'laaste dae, eindtyd' mites verdryf. Wat kom is iets wat ons sal moet trotseer, maar dit is binne ons vermoë om daardie dae te verminder en om hierdie pure en totale misleidende waansin te stop. Mense sal egters eers uit hul huidige koma-toestand moet ontwaak.

 

bottom of page