GETUIENISSE -

 

Openbaring 12:11

"En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en deur die woord van hulle getuienis, en hulle het tot die dood toe hulle lewe nie liefgehad nie."

 

Studeer eers die profesieë van Daniël voor u gevolgtrekkings maak aangaande hierdie getuienisse.

'n Baptiste Pastoor en sy hele gemeente kom tot waarheid.
'n NG Dominee kom tot waarheid.
'n NG Lidmaat kom tot waarheid.
Van Ateis tot Katoliek wat tot waarheid kom.
Pinkster Pastoor kom tot waarheid.
Van Geweldadige tot Neurochirurg, wat tot waarheid kom.
Suksesvol maar leeg en soekend, wat tot waarheid kom.
Ryksmans-kind en Ateis wat tot waarheid kom.
Rolskaats-Punk Rocker wat tot waarheid kom.
'n Ateis kom tot waarheid.
'n Pinkster Biskop kom tot waarheid.
'n Muslim kom tot waarheid.
Show More