top of page

GEE MY DIE BYBEL - NET DIE BYBEL, ERNIE REX -

 

Indien jy 'n Gereformeerde agtergrond het sal jy aanklank vind by Dominee Ernie Rex wat op 60 jarige ouderdom Openbaring bestudeer het en na 'n lang en moeilike soektog die lig gesien het en tot die waarheid gekom het. (Kyk dalk eers Ds Rex se getuienis hier.)

Hierdie reeks is 'n uiters interessante en insiggewende reeks. Die inligting wat in hierdie reeks gedeel word is van lewensbelang vir elkeen van ons. Dit kan jou toekoms en jou ewige lotsbestemming bepaal. Hierdie reeks sal jou regop op jou stoel laat sit! Wees ingelig! Wees voorbereid. Kyk die reeks aanlyn.

bottom of page