OPENBARING BRING HOOP - Die Volledige Video Seminaar

 

Lr Mornay du Plessis werk hoofstuk vir hoofstuk deur die Boek Openbaring en volg 'n historiese benadering om die profesieë te verduidelik deur die Bybel toe te laat om ditself te interpreteer.

1. Die Openbaring van Jesus Christus
2. Die Lamp In 'n Donker Wêreld
3. Openbaring in die Lig van Daniël 2
4. Die Sewe Gemeentes van Openbaring
5. Die Verseëlde Boekrol en die Lam
6. Die Sewe Seels van Openbaring
7. Die Sewe Trompette
8. Die Antichris van Openbaring Ontmasker
9. Die Dier met die Sewe Koppe en Tien Horings
10. Jesus se Twee Getuienis
11. Die Antichris se Aanslag op God se Gesag
12. Die Antichris se Aanslag op God se Verlossingsplan
Show More