top of page

MATTHEUS 24, STEPHEN BOHR

 

As jy ooit gewonder het wat die toekoms inhou dan wil jy nie hierdie merkwaardige en in diepte reeks van Mattheus 24 misloop nie. Stephen Bohr dek die parallelle tussen die verwoesting van Jerusalem en die ontluikende gebeure voor die tweede koms van Jesus.

Stephen Bohr wys hoe hierdie hoofstuk spesifiek betrekking het op Christene wat nou in die eindtyd lewe, terwyl dit ook verwys na die geskiedenis van die verwoesting van die Joodse tempel in 70 NC, en die vervolging van die Christene in die eerste eeue.

Neem Jesus se waarskuwing in Mattheus 24 en wees gereed vir wat binnekort gaan losbars op hierdie wêreld as 'n oorweldigende verrassing vir meeste mense. Hierdie reeks sal 'n waardevolle gereedskapstuk wees om ons huise te bou op die vaste Rots van waarheid in Christus Jesus.

bottom of page