top of page

Ontwikkel 'n Christus Karakter -

 

Waarheen mik ons as gelowiges? Die hemel of Christus se karakter van omgee liefde?

​

"Die volledigheid van die christen karakter is verkry wanneer die impuls om ander te help en te seën konstant opborrel vanuit die binneste." Vry vertaal: Christ's Object Lessons, p. 384

​

In 2 Petrus hoofstuk 1 lê Petrus die agt deugde uit wat elke beleide gelowige self in sy/haar lewe moet inbring om Christus se karakter deelagtig te word.

​

Hierdie aanlyn studie handel oor 2 Petrus hoofstuk 1 en is werklik 'n goeie Bybelstudie. Dit daag jou uit om heiligmaking baie ernstig, met alle ywer, na te streef.

​

Titel: Developing a Christ-like Character

Aanbieder: Jeff Westberg

bottom of page