SEWE TROMPETTE, STEPHEN BOHR

 

Daar is baie verskillende interpretasies oor die sewe trompette. Die trompette studie in die Boek Openbaring is een van die moeilikste om te interpreteer. Vreemde simbole en aksies is regdeur die verloop van die trompette te siene. Hoe kan ons sin maak uit iets wat skyn om onmoontlik te wees om te dekodeer?

 

In hierdie reeks stel Stephan Bohr 'n kontekstuele benadering voor wat sentreer op die groot stryd tussen goed en kwaad. Deur gebruik te maak van die beginsel dat die Skrif sy eie interpretasie gee, bied Stephan Bohr 'n interpretasie aan wat byde sin maak en 'n beroep doen op die passielose rede.

Jy kan die Studie Notas aankoop deur op hierdie skakel te klik