top of page
KROON.png

DIE KONING VAN DIE EEUE - OUDIOBOEK

​(Ellen G White)

CHRISTUS:
Die Seun van God
Die Seun van die mens
Die Antwoord op al ons vrae
Die Oplossing vir al ons moeilikhede
Die Vervulling van ons vurigste begeerstes
Die Bron van alle LIEFDE, WYSHEID en KRAG
Die HOOP van alle mense in alle eeue
"DIE KONING VAN DIE EEUE"

​Hierdie boek, Die Koning van die Eeue is die grootste liefdes verhaal wat nog ooit vertel is.

 

Hierdie boek is in Amerika se "Library of congress" aangeteken as die beste boek wat nog ooit oor Jesus Christus geskryf is: "No Writings So Perfect, Pure and Simple Outside the Bible" (Letter from W.E. Bement, Library of Congress, Washingdon D.C.)

1.    God Met Ons

2.    Die Uitverkore Volk

3.    Die Volheid van die Tyd

4.    Vir Julle ’n Verlosser

5.    Die Wyding

6.    Ons het Sy Ster Gesien

7.    As ’n Kind

8.    Die Paasfees-Besoek

9.    Dae van Stryd

10.    Die Stem in die Woestyn

11.    Die Doop

12.    Die Versoeking

13.    Die Oorwinning

14.    Ons het die Messias Gevind


15.    Op die Bruilofsfees


16.    ln Sy Tempel


17.    Nikodemus


18.    Hy Moet Meer Word


19.    By die Fontein van Jakob


20.    As Julle nie Tekens en Wonders Sien nie


21.    Betesda en die Sanhedrin


22.    Die Gevangeskap en Dood van Johannes


23.    Die Koninkryk van God het Naby Gekom


24.    Is Hy nie die Seun van die Timmerman nie?


25.    Die Roeping by die See


26.    By Kapernaum


27.    U Kan My Reinig


28.    Levi-Mattheus


29.    Die Sabbat


30.    Hy het Twaalf Aan gestel


31.    Die Bergpredikasie


32.    Die Kaptein


33.    Wie is My Broers?


34.    Die Uitnodiging


35.    Swyg, Wees Stil


36.    Die Aanraking van Geloof


37.    Die Eerste Evangeliste


38.    Kom Rus ’n Bietjie


39.    Gee Julle vir Hulle Iets om te Eet


40.    ’n Nag op die Meer


41.    Die Krisis in Galilea


42.    Tradisie


43.    Skeidsmure Afgebreek


44.    Die Ware Teken


45.    Die Skaduwee van die Kruis


46.    Die Verheerliking


47.    Diens


48.    Wie is die Grootste?


49.    By die Huttefees


50.    Tussen Strikke


51.    Die Lig van die Lewe


52.    Die Goddelike Herder


53.    Die Laaste Reis uit Galilea


54.    Die Barmhartige Samaritaan


55.    Nie Met Sigbare Tekens nie


56.    Jesus Seën die Kinders


57.    Een Ding Kom Jy Kort


58.    Lasarus, Kom Uit


59.    Die Priesters Hou Saam Raad


60.    Die Wet van die Nuwe Koninkryk


61.    Saggeus


62.    Die Maaltyd in Simon se Huis


63.    Jou Koning Kom


64.    ’n Gedoemde Volk


65.    Tweede Reiniging van die Tempel


66.    Stryd


67.    Wee die Fariseërs


68.    In die Buitenste Voorhof


69.    Op die Olyf berg


70.    Die Geringstes van Hierdie Broeders van My


71.    ’n Kneg van Knegte


72.    Tot My Gedagtenis


73.    Laat Julle Hart nie Ontsteld Word nie


74.    Getsemane


75.    Voor Annas en die Hof van Kajafas


76.    Judas


77.    In Pilatus se Geregsaal


78.    Golgota


79.    Dit is Volbring


80.    ln Josef se Graf


81.    Die Here het Opgestaan


82.    Waarom Ween Jy?


83.    Die Emmausgangers


84.    Vrede vir Julle


85.    Weer Eens by die Meer
 

86.    Gaan Leer Alle Nasies

87.    Na My Vader en Julle Vader

 

bottom of page