
OUDIO BYBELSTUDIES: DIE OPENBARING VAN JESUS CHRISTUS
Hierdie studies is gebaseer op Mark Finley se Bybelstudiereeks oor die boek Openbaring wat in Afrikaans vertaal en aangepas is. Die oorspronklike studies kan hier aanlyn gekyk word.
Hierdie Openbaring studies bou voort op die Daniël studies. Daniël bied belangrike profetiese agtergrond en insigte wat ons help om Openbaring duideliker te verstaan. Om hierdie rede word dit aanbeveel dat u eers na die Daniël-studies luister.
(LEES die studies hier) (LISTEN in English)
Openbaring Inleiding:
Openbaring 1
Ontmoet die Lewende Christus:
Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 1 Voorlesing
Openbaring 2
Getrou aan Jesus in ’n wêreld van kompromie:
Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 2 Voorlesing
Openbaring 3
Hoor die Stem, Maak die Deur Oop:
Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 3 Voorlesing
Openbaring 4 & 5
Die Troon en die Lam: Wie is Waardig?:
Bybel Voorlesing (hfst.4) ◄ ► Studie 4 & 5
Openbaring 6
Wie Sal Kan Bestaan?:
Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 6 Voorlesing
Openbaring 7
Verseël vir die Storm:
Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 7 Voorlesing
Openbaring 8
God se Oproep om in die Lig te Wandel:
Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 8 Voorlesing
Openbaring 9
Oordele wat tot Bekering Roep:
Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 9 Voorlesing
Openbaring 10
Soet Hoop, Bitter Teleurstelling, Nuwe Roeping:
Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 10 Voorlesing
Openbaring 11
Die Meetstok en die Oordeelsuur:
Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 11 Voorlesing
Openbaring 12
Die Groot Stryd Begin Maar Jesus Wen Altyd:
Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 12 Voorlesing
Openbaring 13 Deel 1
Die Identiteit van die Dier uit die See:
Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 13 Deel 1
Openbaring 13 Deel 2
Die Stryd om Aanbidding:
Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 13 Deel 2
Openbaring 14 Deel 1
'n Boodskap van Voorbereiding vir die Laaste Dae:
Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 14 Deel 1
Openbaring 14 Deel 2
Die Geheimenis van Babel:
Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 14 Deel 2
Openbaring 15
Die Sewe Laaste Plae en die Oorwinningslied:
Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 15 Voorlesing
Openbaring 16
Die Sewe Laaste Plae:
Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 16 Voorlesing
Openbaring 17
Die Vrou en die Dier:
Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 17 Voorlesing
Openbaring 18
Die Finale Roepstem:
Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 18 Voorlesing
Openbaring 19
Die Triomf van die Lam:
Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 19 Voorlesing
Openbaring 20
Die Duisend Jaar en die Finale Oordeel:
Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 20 Voorlesing
Openbaring 21
'n Nuwe Hemel, 'n Nuwe Aarde en die Einde van Skeiding:
Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 21 Voorlesing
Openbaring 22
Die Rivier van die Lewe en die Einde van die Stryd:
Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 22 Voorlesing
BONUS STUDIES:
Openbaring 1 tot 11 (Opsomming)
Die Groot Prentjie van die Eindtyd:
► Studie 1 tot 11 Voorlesing
Openbaring 12 tot 22 (Opsomming)
Die Finale Oorwinning:
► Studie 12 tot 22 Voorlesing
