top of page

 

OUDIO BYBELSTUDIES: DANIËL

 

Toe Jesus oor eindtydgebeure geleer het het Hy self na Daniël se profesieë verwys en gesê: “Wanneer julle dan die gruwel van verwoesting sien waarvan gespreek is deur die profeet Daniël — laat hy wat lees, verstaan.”

Wanneer Jesus ons aanmoedig om Daniël te bestudeer, weet ons dat hierdie boek 'n kragtige boodskap vir die wêreld van vandag bevat. Daarom is dit belangrik om dit te bestudeer, te verstaan en die boodskap daarvan ter harte te neem. Dit herinner politieke en godsdienstige magte daaraan dat die hemel steeds oppergesag het oor die koninkryke van mense. Terselfdertyd spreek Daniël persoonlik tot elke gelowige met 'n oproep om standvastig en getrou aan God te bly in 'n tyd van toenemende kompromie en geestelike verwarring.

Hierdie is oudio studie voorlesings van die Daniel-studies wat hier aanlyn gelees kan word. Hierdie studies is gebaseer op Mark Finley se bybelstudie reeks oor die boek Daniël wat in Afrikaans vertaal en aangepas is.

(LEES die studies hier)    (LISTEN in English)

Daniël Inleiding: 

► Inleiding Voorlesing

Daniël 1

Getrouheid in 'n Vreemde Land:

Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 1 Voorlesing

Daniël 2

Die Soewereiniteit van God:

Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 2 Voorlesing

Daniël 3

God Saam in die Vuur:

Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 3 Voorlesing

Daniël 4

Trosts Lei tot 'n Val Maar Nederigheid Lei tot Herstel:

Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 4 Voorlesing

Daniël 5

God se Geduld Het 'n Einde:

Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 5 Voorlesing

Daniël 6

Geloof Onder Druk: Die God wat Verlos:

Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 6 Voorlesing

​​

Daniël 7 Deel 1

Wanneer God na Aardse Koninkryke Kyk:

Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 7 Deel 1 Voorlesing

Daniël 7 Deel 2

Meer Lig op Die Klein Horingmag:

Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 7 Deel 2 Voorlesing

Daniël 8

Die Opkoms en Val van Aardse Magte:​

Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 8 Voorlesing

Daniël 9

Wanneer die Hemel op Gebed Reageer:​

Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 9 Voorlesing

Daniël 10

Die Onsigbare Oorlog agter Gebed:​

Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 10 Voorlesing

Daniël 11

God Beheer die Geskiedenis:

Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 11 Voorlesing

Daniël 12

Die Tyd van die Einde en die Finale Verlossing:

Bybel Voorlesing ◄ ► Studie 12 Voorlesing

 

bottom of page