top of page
Begeleide_Bybelstudies.jpg

INHOUDSOPGAWE

 52-WEEK BYBEL STUDIES:

Benut jou Bybelstudie tyd meer konstruktief en verdiep so jou kennis en liefde vir ons HERE Jesus Christus.

Klik op die Bybelstudie onderwerp van jou keuse. Klik dan op die "+" teken onder "Afrikaans" en laai die bepaalde week se PDF studie na jou rekenaar of selfoon af.

 

(Jy kan ook hierdie studies in Engels, Sesotho, Xhosa en Zulu op dieselfde manier aflaai.)

52 Week studie-reeks 1:

  1. WYSHEID  (3 Jan - 28 Mar)

  2. LUKAS (4 Apr -27 Jun)

  3. SENDELINGE (4 Jul - 26 Sept)
  4. JEREMIA (3 Okt - 26 Des)

 

52 Week studie-reeks 2:

  1. REBELLIE EN VERLOSSING (2 Jan - 26 Mar)
  2. MATTHEUS (2 Apr - 25 Jun)

  3. ROL VAN DIE KERK IN DIE GEMEENSKAP (2 Jul - 24 Sept)
  4. JOB (1 Okt - 31 Des)

 

52 Week studie-reeks 3:

  1. DIE HEILIGE GEES EN GEESTELIKHEID (7 Jan - 25 Mar)
  2. 1 & 2 PETRUS (1 Apr - 24 Jun)

  3. GALASIËRS (1 Jul - 30 Sept)

  4. ROMEINE (7 Okt - 30 Sept)

 

52 Week studie-reeks 4:

  1. RENTMEESTERSKAP (6 Jan - 31 Mar)

  2. EINDTYD VOORBEREIDING (7 Apr - 30 Jun)

  3. HANDELINGE (7 Jul - 29 Sept)

  4. EENHEID IN CHRISTUS (6 Okt - 29 Des)

 

52 Week studie-reeks 5:

  1. OPENBARING (5 Jan - 30 Mar)

  2. DIE GESIN (6 Apr - 29 Jun)

  3. BARMHARTIGE SAMARITAAN (6 Jul - 28 Sept)

  4. ESRA EN NEHEMIA (5 Okt - 28 Des)

 

52 Week studie-reeks 6:

  1. DANIEL (4 Jan - 28 Mar)

  2. HOE OM DIE BYBEL TE INTERPRETEER (4 Apr - 27 Jun)

  3. DIE VREUGDE VAN SENDING (4 Jul - 26 Sept)
  4. CHRISTELIKE OPVOEDING (3 Okt - 26 Des)

 

52 Week studie-reeks 7:

  1. JESAJA (2 Jan - 27 Mar)

  2. GOD SE EWIGDURENDE VERBOND (3 Apr - 26 Jun)

  3. RUS VIR DIE RUSTELOSE (3 Jul - 25 Sept)

  4. DEUTERONOMIUM (2 Okt - 25 Des)

 

52 Week studie-reeks 8:

  1. HEBREËRS (1 Jan - 26 Mar)

  2. GENESIS (2 Apr - 25 Jun)

  3. SAAM MET CHRISTUS IN DIE SMELTKROES (2 Jul - 24 Sept)

  4. DIE DOOD, OM TE STERF, EN ONS TOEKOMSHOOP (1 Okt - 31 Des)

52 Week studie-reeks 9:

  1. DIE MEESTER SE BESTUURDER TOT HY KOM (7 Jan - 25 Mar)

  2. DRIE KOSMIESE BOODSKAPPE (1 Apr - 24 Jun)

  3. EFESIËRS (1 Jul - 30 Sept)

  4. GOD SE SENDING, IS MY SENDING (7 Okt - 30 Des)

52 Week studie-reeks 10:

  1. DIE BOEK VAN DIE PSALMS (30 Des - 29 Mar)

Gaan na die volgende studies:

 

 

bottom of page