

50 Gebooie van Christus - Opsomming
"Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met 'n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het. En die reën het geval en die waterstrome het gekom en die winde het gewaai en teen daardie huis aangestorm, en dit het nie geval nie, want sy fondament was op die rots." Matteus 7:24
"Wie my gebooie het en dié bewaar, dit is hy wat My liefhet; en wie My liefhet, hóm sal my Vader liefhê, en Ek sal hom liefhê en My aan hom openbaar." Johannes 14:21
1. Bekeer julle
- Matteus 4:17, Lukas 13:3
2. Laat julle hart nie ontsteld word nie
- Johannes 14:27, Johannes 16:33, Matteus 6:25-26, Filippense 4:6-7
3. Volg My
- Matteus 4:19
4. Verbly julle
- Matteus 5:12, (Ook 2 Korintiërs 6:10, 2 Korintiërs 12:10, Jakobus 1:2-4)
5. Laat julle lig skyn
- Matteus 5:16
6. Eer God se wet
- Matteus 5:17-19
7. Word versoen
- Matteus 5:24-25
8. Moenie egbreuk pleeg nie
- Matteus 5:27-30
9. Hou jou woord
- Matteus 5:33-37
10. Gaan die tweede myl
- Matteus 5:38-42
11. Wees lief vir julle vyande
- Matteus 5:44
12. Wees volmaak
- Matteus 5:48
13. Beoefen geheime dissiplines (gee, bid, vas)
- Matteus 6:1-18
14. Maak skatte bymekaar in die hemel
- Matteus 6:19-21
15. Soek eers die koninkryk van God
- Matteus 6:33
16. Moenie oordeel nie
- Matteus 7:1-2
17. Moenie julle pêrels vir die varke gooi nie
- Matteus 7:6
18. Vra, soek en klop
- Matteus 7:7-8
19. Doen aan andere
- Matteus 7:12
20. Kies die nou pad
- Matteus 7:13-14
21. Pasop vir valse profete
- Matteus 7:15
22. Bid vir diegene wat die woord versprei
- Matteus 9:37-38
23. Wees so versigtig soos slange
- Matteus 10:16. (Ook Romeine 16:19)
24. Vrees God. Moenie vir mense vrees nie
- Matteus 10:28 (Ook Lukas 12:4-5)
25. Luister na God se stem
- Matteus 11:15, Matteus 13:9, Matteus 13:43, Markus 4:23, Lukas 14:35, 1 Konings 19:11-13
26. Neem My juk op
27. Eer jou ouers
- Matteus 15:4
28. Pasop vir valse leringe
- Matteus 16:6, Matteus 16:11-12
29. Verloën jouself
- Lukas 9:23 (Ook Matteus 10:38 en Markus 8:34)
30. Moenie kleintjies verag nie
- Matteus 18:10
31. Gaan na Christene wat jou aanstoot gee
- Matteus 18:15 (Ook Galasiërs 6:1)
32. Vergeef oortreders
- Matteus 18:21-22 (Ook Spreuke 19:11)
33. Pasop vir hebsug
- Lukas 12:15
34. Eer die huwelik
- Matteus 19:6, Matteus 19:9
35. Lei deur 'n dienaar te wees
- Matteus 20:26-28
36. Maak die kerk 'n huis van gebed vir al die nasies
- Markus 11:17
37. Bid in geloof
- Matteus 21:21-22, Johannes 15:7
38. Bring die armes in
- Lukas 14:12-14
39. Betaal aan die keiser
- Matteus 22:19-21
40. Wees lief vir die Here
- Matteus 22:37-38
41. Wees lief vir jou naaste
- Matteus 22:39
42. Word wedergebore
- Johannes 3:7
43. Wag op My wederkoms
- Matteus 24:42-44
44. Vier die nagmaal
- Matteus 26:26-27
45. Waak en bid
- Matteus 26:41
46. Onderhou My gebooie
- Johannes 14:15
47. Laat My skape wei
- Johannes 21:15-17
48. Maak en doop dissipels
- Matteus 28:19
49. Leer dissipels om te gehoorsaam
- Matteus 28:19
50. Ontvang God se krag
- Lukas 24:49
