ONSEKERHEID -

 

Jy twyfel dalk oor hoekom dan juis die Bybel as bron te gebruik waar daar soveel ander gelowe, geestelike boeke en bronne is om van te kies. Jy twyfel dalk selfs hoekom dan die God van die Bybel te "sien" as die ware god. Voor jy dus verder studeer oor wat die Bybel sê oor eindtyd gebeure, werk eers deur die volgende studies om die geloofwaardigheid van die Bybel en die God van die Bybel te verduidelik.

 

Jy is hier om antwoorde te soek op vrae wat enige regdenkende mens behoort te vra. Baie mense se ervaring is dat hulle 'n leemte in hul het wat hulle met niks wêreldse plesier of besittings kan vul of afskut nie. Noem dit 'n "God-leemte". 'n Soort vakuum wat God vir Homself binne jou gereserveer het!

 

Moenie verder soek waarmee om daardie leemte te vul nie. DIE ANTWOORDE IS HIER!

 

Sommige van die volgende studies is in Engels [www.EveryStudent.com - A Safe Place to Explore Questions About Life and God]

Skynheiligheid - nee dankie!? Jy en Christus stem saam dis totaal onaanvaarbaar!
Is Daar 'n God?
Bestaan God? Hier is 6 Reguit Redes.
Wie Het God Geskep?
Wetenskaplikes weet nou dat die hele wêreld 'n begin datum het. Het God ook 'n begin datum?
Hoe 'n Ateïs God Ontdek Het.
'n Persoonlike getuienis van 'n Ateïs wat oortuig was dat god nie bestaan het.
'n Ateis se 3 Eerlike Vrae...
Video: Frank Turek gebruik ‘n totaal logiese en redelike benadering om hierdie vrae te beantwoord.
Uitdaging!
Video: Suksesvol maar steeds ongelukkig? Kyk hierdie getuienis en aanvaar die uitdaging!
Eerlike vrae aan Ateiste
Video: Sal jy na redelike bewyse luister oor die bestaan van God?
Video - Interessante debat tussen Christen en Agnostikus.
Is Die Bybelse God Waar?
Baie wêreldse god weergawes - is die God geopenbaar in die Bybel die ware God?
Show More

Hoe moet ek my lewe inrig en lei om te deel in die vreugde wanneer Jesus terugkeer? ...