top of page

OUDIO STUDIES - 

​

(Betoog gelewer deur Nico Van Der Merwe op 'n preek gelewer deur Ds Hennie Prinsloo)

​

Die debat oor die weeklikse dag van rus gaan verseker nou meer en meer aandag geniet en dit is baie belangrik om hierdie onderwerp deeglik self te bestudeer. In 'n 13 (plus) uur reeks oudio studies lewer Nico Van Der Merwe betoog op 'n preek wat gelewer is deur Ds Hennie Prinsloo. Die onderwerp van die preek is: "Joodse Sabbat of Christen Sondag?"

​

Lesing 01: Die Joodse Sabbat of Christelike Sondag Deel 01

 

 


Lesing 02: Die Joodse Sabbat of Christelike Sondag Deel 02

​

 


Lesing 03: Die Joodse Sabbat of Christelike Sondag Deel 03

​

 


Lesing 04: Die Joodse Sabbat of Christelike Sondag

  • Die Fees van Pasga, Ongesuurde Brode en Eerste Vrugte 01

​

​

 


Lesing 05: Die Joodse Sabbat of Christelike Sondag

  • Die Fees van Pasga, Ongesuurde Brode en Eerste Vrugte 02

​

​


Lesing 06: Die Joodse Sabbat of Christelike Sondag

  • Die Fees van Pinkster

 

 


Lesing 07: Die Joodse Sabbat of Christelike Sondag

  • Die Fees van Trompette

​

​


Lesing 08: Die Joodse Sabbat of Christelike Sondag

  • Die Versoening en Hutte Fees

​

​


Lesing 09: Die Joodse Sabbat of Christelike Sondag

  • Die Ou en Nuwe Verbond

​

​

​


Lesing 10: Die Joodse Sabbat of Christelike Sondag

  • Wanneer Tree ’n Verbond in Werking?

​

 

 


Lesing 11: Die Joodse Sabbat of Christelike Sondag

  • Die Sewende Dag Sabbat

​

 


Lesing 12: Die Joodse Sabbat of Christelike Sondag

  • Die Kerkvaders en Die Antichris se Merk

​

 


Lesing 13: Die Joodse Sabbat of Christelike Sondag

  • Vier Engele Waarsku

​

 

 

 

(Bonus) Lesing 14: Die Joodse Sabbat of Christelike Sondag

  • Die Intieme Verhouding

​

​

​

​

​

Gaan na die volgende studies:

​

​

​

bottom of page