top of page

EINDTYDGEBEURE.COM

Kry al die skakels na die verskillende artikels, videos en oudiostudies, op die Eindtydgebeure.com webtuiste, hier.

Eindtyd tekens en profesieë in ons mooi Afrikaanse moedertaal!

Sien wat die Bybel sê hoe naby ons aan Jesus Christus se wederkoms is. Kry unieke waarhede en insigte hier en berei fisies en geestelik voor.

… ‘En jy, Daniël, hou die woorde geheim en verseël die boek tot die tyd van die einde toe; baie sal dit deursoek, en die kennis sal vermeerder.

Daniel 12:4

BYBELSE EINDTYD TEKENS:

  1. Tyd is verstreke! Glo dit of jy wil of nie, ons leef aan die einde van tyd volgens alle Bybelse aanduidings! Wat beoog hierdie webblad om te bereik? Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/voorwoord

  2. Kyk om jou! Chaos heers en is besig om op elke gebied dramaties toe te neem. Dis bedoel om jou aandag te trek! Sien wat die Bybel sê oor die dag waarin ons nou lewe. Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/bybel-tekens

  3. Watter HEMEL RUIM tekens is nou reeds sigbaar dat die einde van die wêreld hier is? Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/tekens-in-die-hemel

  4. Watter tekens OP DIE AARDE is nou reeds sigbaar dat die einde van die wêreld hier is? Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/tekens-op-die-aarde

  5. Is daar dan 'n "finale teken" waarvoor ons op die uitkyk moet wees? Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/finale-gebeure

  6. Watter profesieë moet nog plaasvind en kan mens dit in 'n tydlyn sit? Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/tydlyn

 

EINDTYD PROFESIEË:

  1. Hoekom Bestudeer Ons Profesieë. Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/vrede

  2. Verstaan die profesieë wat die Bybel ons gee oor eindtyd gebeure vanuit die boek Daniël: Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/profesiee-1

  3. Verstaan die profesieë wat die Bybel ons gee oor eindtyd gebeure vanuit die boek Openbaring: Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/profesiee-2

 

SEKERHEID, REDDING EN GEESTELIKE GROEI:

  1. Hoe moet ek my lewe inrig en lei om te deel in die vreugde wanneer Jesus terugkeer? Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/meer

  2. Verdwaal? Onseker oor God en die Bybel? Ontdek die Waarheid. Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/onsekerheid

  3. Skynheiligheid onder gelowiges!? Jy en Christus stem saam dis totaal onaanvaarbaar! Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/skynheiligheid

  4. Is Daar 'n God? Bestaan God? Verseker! Hier is 6 Reguit Redes. Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/ishy

  5. Wie Het God Geskep? Wetenskaplikes weet nou dat die hele wêreld 'n begin datum het. Het God ook 'n begin datum? Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/skepper

  6. Is Die Bybelse God Waar? Baie wêreldse god weergawes bestaan - is die God geopenbaar in die Bybel die ware God? Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/ware

  7. Is Jesus God? Wat het Hy van Homself gesê? Hier is 'n kort opsomming van Sy lewe en woorde. Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/christusjesus

  8. Boosheid. Waar is God? As God goed is, en as God liefde is, waarom is daar boosheid, hartseer, pyn en ellende? Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/grootstryd

  9. Redding Uit Die Hoogte - Verstaan Ware Redding. Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/sekerheid

  10. Laat Die Wonderwerk Gebeur - Maak Jou Saak Met Die Here Reg. Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/verlossing

  11. Die Ewige Lewe Gebeur Wanneer Ons Hierdie Geestes-Groei Stappe Neem. Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/geestelike-groei

  12. Sewe Stappe Na 'n Intieme Lewe Saam Met God. Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/prioriteit1

  13. Agt Noodsaalikhede Om Die Bybel Reg Te Studeer. Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/bybel

  14. Beleide Gelowige maar Vasgevang in Sonde? Hoe kom ek uit? Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/oorwinning

  15. Studies Rondom Die Rusdag Van die Here. Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/meer-oor-rusdag

  16. God se Huweliks Kontrak Met Sy Bruid. Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/10gebooie

  17. Raad en Bemoediging Tydens Geestelike Moegheid en Bedrukheid. Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/bedruk

  18. Is Die "Drie-Eenheid" Bybels korrek? Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/god

  19. Vele Antwoorde Op Vrae Wat Jy Moontlik Mag Hê. Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/_files/ugd/49fcdd_449680306705452c80f29659d7354f2d.pdf

  20. Aanlyn Boeke Oor Relevante Onderwerpe. Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/dvd-en-boeke

 

VIDEO STUDIES:

  1. Video Reeks - Word Netsoos Jesus. Hoe? Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/petrus

  2. Video Reeks - Die Agt Gesondheids Wette Van Die Bybel. Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/newstart

  3. Relevante Videos Vir Verdere Studie Of As Agtergrond. Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/videos

 

OUDIO STUDIES:

  1. Oudio Betoog - Sabbat Dag: Saterdag of Sondag? Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/sabbat-betoog

  2. Oudio Studies - Jesus se Kleed van Geregtigheid. Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/witkleed

  3. Oudio Boek - Skrede na Christus. Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/skredenachristus

  4. Oudio Boek - Koning van die Eeue. Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/koningvdeeue

  5. Oudio Boek - Die Groot Stryd. Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/groot-stryd

  6. Oudio Studie - Openbaring Bring Hoop. Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/oudiostudies

  7. Oudio Studie - Hebreeuse Kalender. Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/oudiostudies

  8. Oudio Studie - Lewe Voluit. Meer hier: https://www.eindtydgebeure.com/oudiostudies

Seën en vrede!

.

bottom of page